Om 'n inskrywing te maak, vul die onderstaande blokkies in:
-
« Back to website
-
[1] 2 3 4 5 6 7 Older
-
Messages: 1 until 15 of 557
Number of pages: 38
-
8:22pm 05-14-2012
-
Geniet jou blyspel maar jou pryse is bo my vuur maak plek
-
2:11pm 05-11-2012
-
gee my 'n lui as jy in die kaapstad cpd is 012 4248008
-
3:39pm 05-09-2012
-
Hi almal - dankie vir al die mooi boodskappe! Stuur asb vir my julle epos adresse na eamworld@wol.co.za sodat ek julle op hoogte kan jou wat op Nádine gebeur. Groete Carine Agent
-
8:24am 05-03-2012
-
LVMH was awesome! Dit het my weer regtig weer inspirasie gkry om my droom na te jaag en ook ander mense te help om hul droom te bewaarheid. So ek weet nie Karen van Middelburg al vir jou gese het, maar haar droom is om eendag n sangeres te wees. Het net gewonder of jy nie miskien haar kan raad gee nie, sodat sy n voet in di deur kan kry nie.
Groete
Zandre
-
10:00pm 04-22-2012
-
Het vannand by Staatsteater gaan kyk. Baie geniet.
-
9:55am 04-04-2012
Subject:
KOM NEW ZEALAND TOE!!
-
Hi nadine
ek stuur hierdie boodskap uit die groen hart van New Zealand. ek will net jy is rerag waar n Amazing jou laste toer in New zealand was sooo letter!!! DIE BESTE KONSERT OOIT!! ek luister na all na jou musiek van die dag wat jou eerste album uit is jy was en is tot vandag nog die persoon na wie ek op kyk! Ek hoop als gaan nog goed en jy hou nooit op sing nie! Ek hoop jy is beplan om weer binne kort New Zealand toe te kom. ek sal graag weer na jou show toe will gaan 
Liefde hier uit New Zealand <3
-
6:55pm 03-24-2012
-
Hi Nãdine ek het jou gister aand op noot vir noot gesien en ek moet sê jy het baie baie gegroei jy was stuning. Daar is net 1 mens wat so kan sing en op tree en dis jy. Ek geniet jou musiek baie. Mag jy baie ver gaan in die lewe. 1 Miljoen dankie vir jou goei musiek en jou goeie persoonlikheid en laaste dankie aan almal wat vir Nãdine help onder steun.
-
3:48pm 03-23-2012
Subject:
Hoed Jaarlikse LÓrmanirns Queens Plate perdewedren- Huisgenoot 19/01/2012
-
Hi
Kan jy asseblief die kontak nommer van die boetiek gee waar jy die hoed na bogenoemde gedra het.
Ek het 'n foto in Huisgenoot gesien & dus baie stunning!!
Lynn
-
7:59am 03-22-2012
-
Hi. Ek wonder of jy die oulike seun, Tienie Redelinghuys, kan onthou wat op sy 13de verjaarsdag saam met jou op die verhoog was. Dit was so 4 jaar terug toe jy 'n opvoering gegee het in Heidelberg by jou pa se plekkie. Wel daai oulike rooikop word al 18. My skoonsus het dit gereel. Amanda Olivier, haar man is die veearts op Heidelberg.
Maar ek wil jou graag iets ander vra. Waar kan ek 'n bekostigbare aandrok huur vir my kind. Sy is gennoi na ons herfsbal en later in die jaar na 'n matriekafskeid. Ek voel as sy eers in matriek is kan sy haar eie rok laat maak maar nou is sy maar eers in Gr10. Laat ek dit so stel: Jy is haar inspirasie in die lewe en rol model. Sy het nog elke cd en dvd van jou. En jy het natuurlik haar aand gemaak toe jy boetie op die verhoog laat kom het en ons almal moes vir hom sing. Haar naam is Riana en sy is absoluut mal oor jou.
Dankie.
Liefde
Eliana
-
8:07pm 03-21-2012
Subject:
Is Nadine nog 'n maagd?
-
Hi Nadine,
Ek wil graag weet of jy nog 'n maagd is? Jy is nog altyd die epitomie van reinheid en dit sal interresant wees om te weet of jy steeds by jou Christelike waardes staan. Baie dankie vir jou inspirerende musiek.
-
2:10pm 03-20-2012
-
Ek absoluut luv jou musiek...
Hou so aan..
-
12:59pm 03-19-2012
-
Mal oor Nadine se musiek!
-
12:37pm 03-08-2012
-
NADINE, JY IS 'N PRAGTIGE MENS! HOU SO AAN. STERKTE MET ALS WAT NOG VOORLE. MAG ONS EENDAG HOOR VAN DIE PRINS WAT JOU HART GAAN VEROWER!
GROOT ONDERSTEUNER!
-
9:28am 03-04-2012
-
Nádine is genomineer vir die Naledi Awards (best performance female) vir haar rol in JESUS CHRIST SUPERSTAR wat plaasvind op Maandag 5 Maart!
-
10:49pm 03-03-2012
-
you rock girl. jou misiek keuses is baie goed en pas nou by jou, jy het grootgeword en jou musiek keuse is nou uit die boeke
-
Messages: 1 until 15 of 557.
Number of pages: 38
[1] 2 3 4 5 6 7 Older