Om 'n inskrywing te maak, vul die onderstaande blokkies in:

« Back to website
The owner of this guestbook has (temporarily) disabled adding new messages.
Name:
Email:
Subject:
Message:

Newer4 5 6 [7] 8 9 10Older
Messages: 91 until 105 of 699
Number of pages: 47
10:35am 08-25-2013
Monica Van der Walt

Subject:

Nedine
Hi ek hoop jy verander nie .daar is so baie tienners wat opkyk na jou en n ambasedeur vir ons afrikaanse musiek hou jou kop hoog wat jy beryk het kom net van god af sonder hom sal jy nie die sukses beryk mag daar alkyd die dogter skuil waar haar hoop vandaan kom en sulses liefde groete .Monica Van Der Walt
9:29am 08-16-2013
Naranda Leeuwner

Subject:

bespreek Nadine vir 22 August om op te tree by Ngodwana dam lapa vir "womens day"
Liewe Nadine

ons wil op baie kort kennisgewing 'n bespreking maak en hoop van harte jy sal ons kan help. ons het 'n vintage tee vir 'n klomp vroue in die gemeenskap wat alreeds baie goed ondersteun word. ons soek 'n kunstenaar om die dag ekstra spesiaal te maak en ons kan aan niemand beter dink as jy nie, sal jy asb vir ons so gou moontlik 'n kwotasie stuur en laat weet of jy die oggend saam met ons kan spandeer? ons begroting is R10 000 - R12 000, vliegtuigkaartjie en hotel verblyf uitgesluit.

laat weet asb of dit vir jou sal pas, ons weet kunstenaars is oor die algemeen verskriklik duur en wil jou nie uitbuit nie, ons het net ongelukkig glad nie 'n groter begroting nie.

groete
Naranda Leeuwner
072 447 5968
4:58pm 08-09-2013
John Morgenrood

Subject:

'n Geskenk aan jou Nadine
Goeiedag Nadine,
Op 23-12-2012 het jy, Die Broers en Emo Adams opgetree op Rhebokskloof Landgoed. Ek en my vroutjie het so skuins op die een hoek naby die verhoog gesit. Feitlik die hele ''show'' het ek gevideo--not bad at all--ek bedoel die video self . Ek het tot donkertoe gevideo en nou wil ek dit graag aan jou skenk want daar het jy melding gemaak dat dit jou Eerste Opelug-optrede was? ens. Ek sal die DVD wat die oorspronklike en die]enigste een is vir jou skenk en jy kan my dogter, Renè Downing, Produkbemarker, by Leserskring[cell] +27 073 407 1826 kontak hoe en waar die video bekom kan word.
Mag jy 'n geseënde jaar vorentoe hê!
Groetnis vireers
John
";
2:44pm 08-04-2013
Derick

Subject:

Rolmodel!
Hay Nadinè!
Ek onthou nog toe ek 'n baie klein seuntjie was, het ek my ouma se haar borsel gevat, en vir haar "Dankie Liewe Ouma" gesing oor en oor.
Soos ek deur die jare groot geword het, het ek al jou albums gekoop, Jou musiek, is dit wat ek nodig het elke dag, ek luister graag na jou songs op my foon, en As ek net hoor wat jy al alles bereik het, dan kyk ek na jou as 'n rolmodel!
Nadine, Ek wil net vir jou sê, Baie dankie vir al jou musiek!
Ek wens vir jou net die beste toe, op jou lewenspad!
Mag God jou ryklik seën!
Derick!"";
11:57pm 07-14-2013
Louis Marsburg

Subject:

Hi
Hi Nadine. Hoe gaan dit met jou? Wanneer tree jy weer op in Pretoria? Verneem jy baie oorsee. Dankie wat jy vir Afrikaans beteken. Bly soos jy is soos die Here jou gemaak het. Hy is Lief vir jou. Wanneer bring jy n gospel cd uit? Sterkte met jou loopbaan en jou lewe. Alles van die beste vir jou. Vriendelike groete. Louis Marsburg. 0718506627
5:01pm 07-04-2013
Gert

Subject:

Jou Sjinese liedjie
Hi Nadine, Ek sit op die oomblik in Shenyang Sjina. Ek praat toe met die jong mense, maar hier in die vere noorde weet hulle nie van jou nie.

Sal dit moontlik wees om jou Sjinese liedjie aan te stuur?

Ek sal dit baie waardeer.

Groete Gert van Dijk

PS Ons het een aand op Hartbeespoort ontmoet by GHS se konsert. my kinders het jou getekende CD gekoop.
6:06pm 06-20-2013
Johann Ras

Subject:

Brilliant
Jys verseker van internasionale gehalte!!! Die volle paket.
Dankie
9:30am 06-02-2013
Brandon Gibson

Subject:

Liedjie
Hi Nadine,

Ek het 'n Dans/Trance Liedjie gedoen wat ek baie graag wil he jy moet hoor - dalk kan jy die Vocals doen as jy belangstel.

Laat weet my asb. Jy het die regte stem vir Uplifting Trance soos wat Armin van Buuren en DJ Tiesto doen.

Groete,

Brandon
[email protected]
12:55am 05-27-2013
Olivier Mouwe
Nadine, eerder berichtte ik al het leuk te vinden kennis te hebben gemaakt met Afrikaanstalige muziek en ik zal nog eens wat zeggen; eigenlijk hou ik helemaal niet van Nederlandstalige muziek en het is na middernacht nu, maar als ik Kaapse Draai hoor, krijg ik tranen van ontroering. Serieus! Nederland mag dromen van een zangeres als jij! (en een tekstschrijver als Steve Hofmeyr) En je bent in goed gezelschap! Kurt Darren en Bianca Le Grange verstaan hun vak ook al zo goed. Wil ik nog een keer zeggen hoe mooi ik Kaapse Draai vind, echt fantastisch!

vertaling volgens Google:

Nadine, vroeër berig het ek al die pret te vind kennis te gemaak het met Afrikaanstalige musiek en ek sal nog eens wat sê; eintlik hou ek glad nie van Nederlandstalige musiek nie en dit is na middernag nou, maar as ek Kaapse Draai hoor, kry ek trane van ontroering. Ernstig! Nederland mag drome van 'n sanger soos jy! (en 'n liriekeskryfster as Steve Hofmeyr) En jy is in goeie geselskap! Kurt Darren en Bianca Le Grange verstaan ​​hulle vak ook al so goed. Wil ek nog een keer sê hoe mooi ek Kaapse Draai vind, regtig fantasties!!";
7:33pm 05-20-2013
Olivier Mouwe

Subject:

Leuke kennismaking
Erg leuk op deze manier kennis te maken met Afrikaanstalige muziek, nooit eerder gehoord. Nederland en Zuid-Afrika... Zo ver weg en toch zo dicht bij elkaar, zo blijkt maar weer. Leuk!
Hartelijke groet, Olivier
vertaling:
Baie prettige op hierdie manier kennis te maak met Afrikaanstalige musiek, nooit voorheen gehoor. Nederland en Suid-Afrika ... So ver weg en tog so naby aan mekaar, so blyk maar weer. Pret!
Hartlike groet, Olivier
11:33am 05-15-2013
lindell

Subject:

jou GROOTSTE FAN
Hallo Nadine

Wil net se jy is 'n stunning mens!
Jou musiek is awesome!
Mag jy 'n geseende daggie he!!

Jesusliefde
3:57pm 05-04-2013
Freddie Lotterie

Subject:

Net om hallo te se
Hi daar. wil maar net hallo se. Jy is n stunning persoon, Mal oor jou stem. My gunsteling liedjie is "Kaapse draai" saam met Steve. Hoop jy het n wonderlike dag en n jaar vol geluk.
Luv ya.
Freddie
6:36am 05-02-2013
Anesta

Subject:

Anesta Nel
Hi Nadine.
Ek is mar n onlangse fan. Want di liedjies wat jy di afgelope
tyd sing is di tipe liedjies wat my emosioneel aan raak.
Ek gan nu n groot kans vat en eerlik wees, in di verlede
as my pelle of wie ookal van ju vroe musiek gepraat het
het ek gewoonlik gese " ek kan ni glo groot mense is so mal
or ju musiek ni want dis vi klein kinders" Maar weet jy
tu ek vi ju en steve hoor saam sing het jy my hart gesteel
en van dai dag af as ju musiek erns speel dan is dit of jy met
my hart praat. Jy is beeld skoon en " fantasmagories " lol
Munie verander ni en mut ook ni dat iemand anders ju
verander ni. Mag di Here ju veilig in sy hande bewaar.
Lekker dag verder
10:27pm 05-01-2013
sarel

Subject:

grootste superster!!!!
Hi daar nadine!
Ek wil van die geleentheid net gebruik maak om vir jou te se,jy is suid-afrika se grootste super ster!ek is mal oor jou musiek,en het al jou cd's...ek wil graag hoor wanneer bring jy weer n nuwe cd uit?
1:39pm 04-19-2013
Danie
Lees jy ooit wat die mense hier skryf?
[email protected]
Messages: 91 until 105 of 699.
Number of pages: 47
Newer4 5 6 [7] 8 9 10Older