Om 'n inskrywing te maak, vul die onderstaande blokkies in:

« Back to website
The owner of this guestbook has (temporarily) disabled adding new messages.
Name:
Email:
Subject:
Message:

Newer3 4 5 [6] 7 8 9Older
Messages: 76 until 90 of 699
Number of pages: 47
8:47am 02-14-2014
carine

Subject:

algemeen
Baie dankie vir al die mooi boodskappies. As julle liedjies het om vir Nádine te stuur vir haar nuwe album epos asb na [email protected].

Gelukkige Valentynsdag vir almal, mag die dag spesiaal wees

Carine - Agent Nádine";
5:21pm 01-31-2014
Rijan Kleynhans

Subject:

Juvenile
Hi Nadine,

Fantastiese lirieke en great ritme op hierdie nuwe nommertjie van jou. Geniet hom deur en deur, op 27 moet ek eerlik wees dat al waaroor ek droom is om weer 7jaar oud te wees en bommelakiesies in my moeder se tuin te maak. Wie wil oud word, groot word of suur word, as mens kan jonk wees, klein wees en soet wees? Hahaha! Skitter soos die son en al die sterre saam Mej. Superstar
4:10pm 01-25-2014
Sarel jacobs

Subject:

grootste "fan"
hi nadine
jy is seker een van die grootste en beste suid afrikaanse kunstenaars,ek wil net graag weet,wanneer ons eendag weer n cd van jou gaan kry?hoop jy kom tree gou weer op in secunda..jy is puik!!
3:12pm 01-14-2014
Marlene Botha

Subject:

Liedjies
Hi

Ek wil ook graag n liedjie aanstuur. Laat my asb weet hoe om dit te doen. Jou vertoning was asemrowend.

Marlene
3:11pm 01-14-2014
Marlene Botha

Subject:

Jou "performance"
Hi Nadine
Ek MOET jou komplimenteer met jou vertonings. Jy is soos rooiwyn. Word beter hou ouer jy word. Ek het jou jare terug by 'n "jol" in Bloemfontein sien optree. Voor jy nog beroemd geword het. Nou is jy 'n beeldskone volwasse vrou en jou stem is nou op sy "peak" . Jy vergelyk baie maklik met wêreld beroemdes soos Celine Dion. Jou vertoning op Skouspel 2013 saam Louis Loock was ongelooflik. Jy was absoluut "stunning""
10:59pm 01-03-2014
mariaan

Subject:

skyroom SRL
Hi

Ek wil ook graag n liedjie aanstuur. Laat my asb weet hoe om dit te doen. Jou vertoning was asemrowend.

Mariaan
8:52pm 01-03-2014
carma shaw

Subject:

lirieke
Hallo Nadine
Ek het nou net SRL gekyk op tv2. Sommer baie geniet. Ek plaas gereeld gedigte op die Woes webwerf en mense kommentaar gereeld dat my gedigte getoonset moet word.
Kan ek 'n paar vir jou aanstuur om na te kyk, en hoe doen ek dit?

Groete
Carma (0614007138)
8:29pm 01-03-2014
Lizeth

Subject:

Botes
Hi Nadine
Jyt op SKYROOMLIVE gevra dat ons songs vir moet stuur. Ek het 5 songs wat baie oorspronklik is. Hoe maak ons om dit by jou te kry?

Hoop ek hoor van jou
Lizeth
8:03am 11-12-2013
MARITZA

Subject:

BEWONDERAARSKLUB
HALLO WIL NET HOOR OF JY NOG N BEWONDERRAARS KLUB HET. EN KAN MENS AANSLUIT
1:49pm 11-10-2013
Gina

Subject:

zuiderkroon!
We had a great time yesterday at the concert! Baie dankie!
We' ve been in South-Africa 6 times now and we hope to go back in the future and see you over there in concert!
Wish you all the best and many great concerts!
12:01pm 11-01-2013
shirine

Subject:

Hi Nadine
Hi nadine die hele jaar wonder ons wanneer kom jy weer P.E toe. ons het seker dit gemis as jy hier was. ons mis jou show en my suster se kind nicole word grooter by die dag en pragtig maar ek het nuus die 2 de een is op pad die 11 januarie 2014 en dis n seun. hoop ons sien jou volgende jaar hier in P.E. ek het begin met hip hop street dancing so cool en fun. Mag jy elke oomblik geniet en so geseende wees. Nadine jy maak n verskil in die lewe vir mense. dankie daar voor en geniet jou talent elke oomblik van die dag. Blessings
9:28pm 10-24-2013
Leon Hirselman

Subject:

bewonderaar
Hi Nadine.Kan nie wag vir mre se show hier in Klerksdorp nie..ek luister al van 95' al jou musiek.Jy is n pragtige suksesvolle kunstenaar.Sterkte vir jou vorentoe.Groete Leon
1:38pm 10-15-2013
Jan

Subject:

Hi Nadine
Hi Nadine

Wil net se jy is n fantastiese goeie kunstenaar en jy kan baie trots wees met al jou musiek :-) Hou so aan en baie Blessings vir jou

Groete
Jan
8:57pm 09-27-2013
Johan

Subject:

Jy en jou stem
Jy is pragtig en sing so mooi. Die glimlag wat jy op jou musiek video's gee maak my knee lam. Ek vrek oor jou al jare. Ek sal tot n bediende in jou huis wees net om naby jou te wees.
8:52pm 09-15-2013
maritza visagie

Subject:

nadine
heloooo lol sien jou di 22Des. in by die broer in Durbanville - wonder of jy my nog gaan onthou

groete maritza
Messages: 76 until 90 of 699.
Number of pages: 47
Newer3 4 5 [6] 7 8 9Older