Om 'n inskrywing te maak, vul die onderstaande blokkies in:

« Back to website
The owner of this guestbook has (temporarily) disabled adding new messages.
Name:
Email:
Subject:
Message:

Newer1 2 [3] 4 5 6 7Older
Messages: 31 until 45 of 699
Number of pages: 47
8:33pm 08-12-2016
Rikus

Subject:

Pragtig
Hou baie van jou liedjie skildery. En jy is n pragtige vrou
1:45pm 08-01-2016
Paula Steenkamp

Subject:

Dringende e-pos vir Nadine asb
Ek wil asb vir Nadine 'n dringende e-pos stuur. Ek weet dit word nie gedoen nie. Nadine dit is dringend asb.
Paula
2:40pm 07-01-2016
Eduard Visser

Subject:

# April 2016 20 Jr Konsert Rheebokskloof
Waarom was die konsert gekansselleer en wanneer gaan die konsert weer in die Weskaap wees en waar?
10:07pm 05-17-2016
christiaan

Subject:

great music
naand Nadine ek hou baie van die track tyd is vir my ongelooflik mooi en sterkte vorent toe met jou loop baan en ek wens net n sukses toe
11:10pm 05-06-2016
Jaco Welman

Subject:

musiek
Hi Nadine ek mal oor jou musiek jy is rerig n hero vir my,wanneer begin musiek rollet
2:09pm 05-06-2016
Jolene

Subject:

20 Jaar Live
Hi daar,

Ek stel baie belang in die 20 Jaar dvd. Ek was uitgenooi maar kon dit nie maak weens 'n simpel tand abses nie! Was 'n baie groot teleurstelling... :-(

Maar vanaand is ek by Emperors Palace om sneeuwytjie te kyk!

Groete
9:10pm 04-20-2016
CARINE CRYSTIL

Subject:

20 jaar show
Baie dankie vir almal wat Nádine se 20 jaar show bygewoon het! Dit was 'n groot sukses! Haar 20 jaar Album en DVD kom binnekort uit!Kontak my gerus as jy belangstel!"
9:30am 04-04-2016
Lizelle Naude

Subject:

20 Jaar
Hi Nadine

Wil jou net weereens baie geluk wens met jou pragtige 20 jarige konsert by Carnival City. Dit was awesome. Wil ook net weereens vir jou dankie se vir die inspirasie wat jy vir my dogter Lize-Marie is. Sy was skoon bewoe oor die feit dat jy haar op n persoonlike vlak motiveer en moeite doen om te weet wat ook in haar lewe aangaan. Jy is n pragtige rolmodel vir haar en ek is seker vele ander ook. Hou jou oe op God gerig en ek weet jy sal net nog beter prestasies bereik in jou lewe. Love you lots. Lizelle
9:25am 03-15-2016
CARINE CRYSTIL

Subject:

DVD
Die liedjie van Nádine & Susan Boyle is NIE op die DVD nie! Kyk asb uit na haar 20 jaar DVD/CD Kompak disc! Sy is 1 April by CARNIVAL CITY! Jy kan jou plek nou bespreek vir haar 20 JAAR SHOW!"
7:52am 03-07-2016
carine crystil

Subject:

duet
Dit is baie snaaks dat die liedjie nie daarop verskyn nie....ek sal dit opeem
10:34am 03-04-2016
Gawie Piek

Subject:

SUPER SKOUSPEL
Ek het gister die 2015 Super Skouspel dvd gekoop juis vir die Nádine / Susan Boyle duet, maar dit is nie daarop nie. Hoe dan so? Is dit dalk op 'n ander cd / dvd beskikbaar?"
5:43am 02-28-2016
Michiel van Zyl

Subject:

Verjaarsdag
Gelukkige verjaarsdag Nadine
9:22am 02-08-2016
Sandrie Bodenstein

Subject:

Belgiese vriende
Nadine, 'n Vriendin het in Rustenburg op 2 grafte afgekom. Sy het reeds met mense in Nederland kontak gemaak en niemand weet daarvan nie. Dalkies familie van een van jou Belgiese vriende of hulle weet dalk van die mense.
Adolf Ernest Thierens - geb 16/10/1866 en oorlede 29/07/1925
Johanna Jacoba Thierens Hoochwinkel - Geb 14/06/1836 en oorlede 23/02/1918

Groete
Sandrie
8:39pm 01-29-2016
carine crystil
Danelize ek het die CD reeds vir jou gepos - sms asb weer jou gegewens na 082 893 7836...
8:37pm 01-29-2016
carine crystil

Subject:

20 jaar konsert
BESPREEK NOU JOU PLEK VIR NáDINE SE 20 JAAR KONSERT WAT PLAASVIND BY CARNIVAL CITY OP 1 APRIL 2016!
BESPREKINGS BY COMPUTICKET!"
Messages: 31 until 45 of 699.
Number of pages: 47
Newer1 2 [3] 4 5 6 7Older