Om 'n inskrywing te maak, vul die onderstaande blokkies in:

« Back to website
The owner of this guestbook has (temporarily) disabled adding new messages.
Name:
Email:
Subject:
Message:

Newer1 2 3 [4] 5 6 7Older
Messages: 46 until 60 of 699
Number of pages: 47
2:27pm 01-18-2016
Danelize

Subject:

Skildery CD
Middag Nadine,
Jy was verlede jaar by Naudeville se jaarlikse Kontreifees.
Ek het daai aand 'n getekende cd gewen by jou maar ek kon nie dit daai
aand kry nie en is baie kwaad vir myself. Ek het met Carine kontak gemaak, maar ek het tot dusver nog glad nie my cd gekry nie waarvoor ek baie opgewonde is. Ek hoop my boodskap kan nou dalk help om dit wel te kry. Dankie xx
2:35pm 01-13-2016
Die Tarentaal Teater

Subject:

Vertoning
Ons sal graag 'n vertoning deur Nadine by ons teater (Die Tarentaal Teater) wil aanbied.

Dankie
Anita Pieterse
1:57pm 12-14-2015
Mada

Subject:

Skildery mp3 koop
Hallo! Kan ek iewers skildery "digital" koop? Ons in Australia en kry nie die liedtjie op iTunes om te kan koop en aflaai nie. Dankie!
11:12am 12-10-2015
carine

Subject:

SW
Bespreek nou julle plekke by Computicket vir SNEEUWITJIE wat Mei afskop by Emperors Palace!!
9:34am 11-30-2015
ronelle
Jy het 'n pragtige denib broek met kant aangehad twee weke terug!

Het jy dit onlangs hier gekoop en waar?
2:20am 11-02-2015
Chris

Subject:

Nadine
Hello Nadine dit was regtig soooo lekker om jou te ontmoet jy is waarlik n beeldskoon en mooi mens en jy weet veseker hoe om te sing en almal om jou gelukkig te maak BAIE DANKIE vir die wonderlike persoon wat jy is en kan nie wag om so wonderlike persoon wat jy is te ontmoet nie sterkte en ek sal dit vreeslik baie waardeer om van jou te hoor baie dankie hou so aan!!
3:58pm 09-03-2015
Nadia
Hi, wil graag weet hoe kan ek 'n getekende cd vir my boetie kry want in London bly vir sy verjaarsdag persent (25 desember)? Het jou gistraand by Adegas gesien saam met Ray en hulle het net geweier dat jy vir my jou CD kon teken. So as daar enigsins 'n moontlikheid is asb...hy is mal verlief op jou en wil hom graag veras. Dankie
3:49pm 09-03-2015
Nadia Pretorius
Hi, wil graag weet hoe kan ek 'n getekende cd vir my boetie kry want in London bly vir sy verjaarsdag persent (25 desember)?
11:57am 09-02-2015
Christine van Dyk

Subject:

Tata ek mis jou
More Nadine

Ek is op na die liedjie en lirieke wat jy geskryf het die liedjie se naam is tata ek mis jou ek dink dit was vir jou of iemand geskryf. Ek het dit gereeld geluister toe ek 'n baie goeie vriend verloor het in 'n vragmotor ongeluk so dit beteken vir my baie kan jy my dalk help?
11:13am 08-13-2015
George

Subject:

Musiek video
Goeiedag Nadine ek sien jy het nou jou virvaardigings maatskappy en wou hoor hoe ek in jou kan kontak kom om n "track " te maak en n musiekvideo te laat opneem deur jou maatskappy.

Kontak my asb .
9:01am 08-06-2015
Cristelle

Subject:

Optrede by kwartaalafsluiting van jeugkerk
Hi Nadine,

Dit sal gaaf wees as julle dalk kan laat weet hoeveel dit sal kos as jy vir 'n uur op Sondag 13 September by ons jeugkerk NG Pretoria Oosterlig kan optree vir ons kwartaalafsluiting en of jy beskikbaar is.

Baie dankie
Cristelle
6:20pm 06-16-2015
Anneke

Subject:

Jy is n pragtige mens!!
Hi Nadine. Ek as n ouer wil net vir jou dankie se vir die mooi voorbeeld wat jy vir ons kinders stel. My seun van 15 is gaga oor jou en sou jou graag wou ontmoet. Ek hou maar dop wanneer jy in ons omgewing gaan optree sodat ek sy hartjie kan bly maak. Jou nuutste cd is amazing. Groete Anneke
3:17pm 06-04-2015
Melissa Loots

Subject:

Krappies & Kreefies
Hi,

Ek is opsoek na die CD - my dogtertjie het so baie na CD geluister en dit het begin hak en is nou gedaan. Wil weer vir haar so CD koop. WAAR kan ek dit kry?
10:51am 05-26-2015
Nadine Oosthuizen

Subject:

Uitnodiging
Goeie dag Nadine. My dogterjie, Nadine, verjaar 12 Junie en is dan 7 jaar oud. Sy wil jou so graag ontmoet en het gevra dat ek jou nooi. Sy verstaan nie oor hoekom ek jou nie kan nooi nie. Sy hou haar verjaarsdag Partytjie 27 Junie by Northgate Ice Rink en sy wil jou graag daar ontmoet. Dit sal vir haar 'n wonderlike verjaarsdag wees indien jy wel net kan kom hallo se vir haar. Ek skrywe hierdie namens my dogtertjie, Nadine.
Omdat jy 'n pragtige mens is, asook 'n rolmodel vir ons, het ons met my kind na jou benoem, Nadine. Ek het vir haar die storie vertel oor hoe sy haar naam gekry het, en sy is net so mal oor jou. Sy se elke dag ek moet vir Nadine bel dat sy haar kan uit nooi en as ek se dat ek nie 'n nommer het nie, dan se sy net, mamma jy moet mos alles weet...... Kinders. My besonderhede is as volg. 079 355 4615. Corrie
9:02pm 05-06-2015
Wener

Subject:

Wow
Hi nadine. Jou laaste cd (skildery) is absoluut awesome soos almal weet. Maar iets anders staan vir my ui van jou. As iemand wat elke dag met mense werk is ek baie gefokus op lyftaal en wat mense se oë sê. Die lewenslus en entoesiasme wat uit jou borrel is awesome. Jy moet so aanhou en natuurlik gaan daar tye kom waar jy gaan moeg raak. Onthou ASSEBLIEF dat jy mooi na jouself moet kyk. Jy is 'n pragtige mens, nie net uiterlik nie maar innerlik ook. Jy beteken meer vir ons as wat jy dalk besef. Sal eerlik my grootste dag wees as ek jou kan ontmoet (moes dit sê. Maar tot dan - pas jouself op !!! ";
Messages: 46 until 60 of 699.
Number of pages: 47
Newer1 2 3 [4] 5 6 7Older